Tuesday, March 3, 2009

Renoster Voster

My geliefde vriend Jozef bring n ep uit. Damn well tyd vir hierdie tunes om die dag lig te sien aangesien SWAMBAL (R.I.P.) en GOMVOK EN RUKNAI (R.I.P.) dood is. Sal binnekort n myspce link post vir diegene wat belangstel in accoustic psychedelic death punk...viva ARTAPPIL SKILLY!