Thursday, October 30, 2008

SODAT HY NIE OPNTPLOF AS JY HOM GAS GEE NIE

Ek voel soms nogal soos n hampster met masking tape om. Die druk word meer maar niks wil breek nie.

1 comment:

WILLEM SAMUEL said...

Hey man - dis cool om al jou illustrations te check en sien dat jy in the mean time `n lekker solid illustration style ontwikkel het. Awesome stuff all around. Die is seker my favorite want dis funny. Dan love ek die een met die horizontal boom. En die superhero met sy tol wat uithang. Uitspattig!